Home Johann Rupert confirms diamond tailings ventures Johann Rupert, executive chairman, Reinet

Johann Rupert, executive chairman, Reinet

Donderdag 16/10/2008 *** Nuus Rapport *** Dr. Johann Rupert, voorsitter van die Suid-Afrikaans-gebaseerde maatskappye Remgro Beperk en VenFin Beperk, praat tydens die eerste Anton Rupert-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria oor “Afrika se kinders verdien beter”.*** Storie: Marenet Jordaan ***
Foto: Craig Nieuwenhuizen .
*** GEEN FOTO MAG DEUR ENIGE PUBLIKASIE GEBRUIK WORD SONDER TOESTEMMING VAN RAPPORT REDAKTEUR OF FOTOREDAKTEUR NIE. ***